Nigel Patrick

Nigel Patrick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nigel Dennis Patrick Wemyss-Gorman
Geboorte (1912-05-02)2 Mei 1912
Sterfte 21 September 1981 (op 69)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nigel Patrick (2 Mei 1912 – 21 September 1981) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sound Barrier (1952), Raintree County (1957), Sapphire (1959), en The League of Gentlemen (1960).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search